Voortrekkers is ...
- Verbind tot 'n godsdienstige leefwyse
- Toekomsgerig vir die jeug
- Lief vir Afrikaans
- Dinamies besig om die Afrikaner-kultuur uit te bou
Die Voortrekkers lei kinders op 'n praktiese manier om ...
- 'n goeie selfbeeld te ontwikkel
- Geestelik paraat te wees
- Leiers in die samelewing te wees