Skoolfonds
- R770 per maand oor 11 maande.
- Eerste betaling onmiddellik betaalbaar wanneer skool in Februarie 2021 heropen.
- Totale skoolfonds per jaar is R8,470.
- Indien skoolfonds ten volle betaal is voor of op 1 Maart 2021 kry ouer 'n maand korting en betaal dus net vir 10 maande skoolfonds. (R7,700)
Beurse Vir Skoolgeld
- Aansoekvorms vir beurse vir skoolgeld is beskikbaar vanaf Januarie 2021.
- Bewyse van salarisse en/of ander inkomste soos aan die einde Januarie 2021 moet by die beursvorms aangeheg word.
- Beursvorms moet ingehandig word voor of op 20 Februarie 2021.
- Let asseblief daarop dat u elke jaar moet aansoek doen vir 'n beurs vir skoolgeld.
- Beurse word bereken vir 10 maande (Februarie tot November).
- Januarie se skoolgeld (R770) moet asseblief deur ALLE leerders betaal word.
Met hierdie bewys van betaling ontvang u kind dan sy/haar hand- en skryfboeke.
Busgeld vir 2021 beloop
R450 per leerder per maand vir 11 maande (Februarie - November) wat betaalbaar is by Laerskool Bloemfontein.
- Busgeld is vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand of binne die eerste drie dae nadat die skool heropen het.
- Die bedrag word vir elke maand betaal al is daar dele van die maand wat binne 'n skoolvakansie val.
- Busgeld onderhewig aan verandering enige tyd van die jaar.
(Bogenoemde agv. Styging in dieselpryse - kennis geskied skriftelik). - Geen beurse is beskikbaar vir busgeld nie.
Skooldrag Pryse By Skool
Item |
Bedrag |
Dik baadjie |
(R380 vir Groot) (Klein R350) (borduurwerk R25 addisioneel) |
Rok |
7 - 12 Jaar = R220 |
Sportbroek |
R120 |
Sporthemp |
R190 |
Sportsak |
R150 |
Sweater |
R150 (Alle Groottes) |
Sweetpak |
Vol Sweetpak (KS - Xs) = R380 / S - XL = R490 |
Truie & Pullovers |
R150 |
Beanies | R65 |
Serpe | R50 |
Hoede & Pette | R80 |
Rugsakke | R150 |
Kouse |
R80 per paar |
Reëls: Skooldrag
Somer
- Maandae, Dinsdae, Donderdae, Vrydae: Sportdrag (Dogters & Seuns)
- Woensdae - Dogters: Skoolrok, wit kortmou hemp, wit kort kouse
- Woensdae - Seuns: Grys broek, grys hemp, grys kouse
Winter
- Skoolsweetpak - Alle dae van die week
Namiddag Studie (Maandae - Vrydae vanaf 14:00 - 17:00)
- R250 per maand per leerder vooruitbetaalbaar
- Betaalbaar - 11 Maande = R2 500 per leerder per jaar
- Januarie se toesiggeld moet asseblief saam met die skoolgeld in Januarie betaal word
Bankbesonderhede
Skoolgeld, busgeld ens kan ook direk op ons bankrekening inbetaal word.
Verwysing wat op ons bankstaat moet wees:
- Die van en naam van die leerder/s,
- dan SF vir skklgeld
- en/of SFB as die busgeld ingesluit is.
- U moet asb ook aandui of die geld vir 2020 of 2021 is.
Bewyse van die inbetalings moet asb gestuur word na: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of gefaks word na: 051 433 3067.
ABSA
Tjekrekening
Laerskool Bloemfontein
Rekening nommer: 404 887 1372
Takkode: 334 334 of 632 005
Verwysings soos volg:
- Naam en van van leerder, dan SF vir skoolfonds en/of SFB as die busgeld ingesluit is en/of ST vir Studiegeld.
- Voorbeeld: SF vir skoolfonds, B vir busgeld en ST vir studiegeld.
- BV. SFB = skoolfonds en busgeld en/of SFST = skoolfonds en studiegeld