Leerders kry gereeld geleentheid om die skool se eie biblioteek te besoek:
- Gr. 1-3 Maandae tydens Sportperiode
- Gr. 4-7 Vrydae tydens Sportperiode
- Gr. 1-7 Woensdae 13:30- 14:00
Die skool neem jaarliks deel aan die Readathon-week en hou boekuitstallings waar leerders boeke kan aankoop.