'n Groot aantal leerders ontvang Remediërende Onderrig. Dit vind gedurende skoolure plaas en word in klein groepies aangebied. Die skool beskik ook oor die dienste van 'n privaat sielkundige en spelterapeut wat ondersteunend optree en teen 'n bekostigbare tarief toetsings kan doen.
Voorsienning en aanpassings vir leerders met disleksie word ook tydens toetse en eksamens gemaak.