Lewensvaardigheid

Laerskool Bloemfontein - VCSVDie skool bied een maal per week 'n lewensvaardigheid periode aan waarby die hele skool betrokke is. Tydens hierdie periode word leerders blootgestel aan verskillende waardes wat belangrik is vir hulle persoonlike ontwikkeling. Ons skool se waardes is:

- Respek

- Eerlikheid

- Lojaliteit

- Uitnemendheid

Kontak Ons

Lormarinstraat, Bayswater, Vrystaat, Suid Afrika, 9301

  • Telefoon051 433 1913

  • Faks051 433 3067

  • Epos info@lsbfn.com

Search