Debat

Laerskool Bloemfontein - DebatGedurende die eerste en tweede kwartaal word daar'n Redenaarskompetisie gehou by die skool. Die personeel is die beoordeelaars. Die bekerwenners word bekend gemaak tydens ons prysuitdelingsfunksie.

Daar is twee afdelings nl. Junior (Gr. 4-5) en Senior (Gr.6-7). Hierdie aktiwiteit word veral aangebied om leerders die geleentheid te gee om hul selfvertroue op te bou. Leerders leer hier om met selfvertroue voor 'n groot groep mense oor verskeie onderwerpe te praat.

Kontak Ons

Lormarinstraat, Bayswater, Vrystaat, Suid Afrika, 9301

  • Telefoon051 433 1913

  • Faks051 433 3067

  • Epos info@lsbfn.com

Search