Die skool se Rekenaarklasse bied aan beginners die geleentheid om basiese rekenaarvaardighede aan te leer. Die klasse sluit die volgende in:
- Opvoedkundige rekenaarspelletjies
- Basiese kennis t.o.v. die gebruik van ‘n sleutelbord
- Basiese gebruik van Microsoft Office Word
- Basiese gebruik van grafiese sagteware (paint)